af
Buku
Anna Erishkigal

n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse Taal – Afrikaans Language Edition)

Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards — Best Novella of 2014”.
Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie…
Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: “Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol,” besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremiël haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind?
Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer “A Christmas Carol” met “It’s A Wonderful Life” om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word.
«Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in ‘n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik! «— Leser Resensie
«Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde. «— Leser Resensie
»‘n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore!” — Leser Resensie
“Weereens toor Anna woorde in goud in. Die Gotiese draai om hierdie moderne Kerslied is merkwaardig …" — Leser Resensie
«As ek kon, sou ek hierdie storie 'n oneindige hoeveelheid sterre gee! Hierdie boek / storie het my koue rillings gegee.” — Leser Resensie
Afrikaanse taal — Afrikaans language
118 halaman cetak
Publikasi asli
2017
Tahun publikasi
2017
Sudahkah Anda membacanya? Bagaimanakah menurut Anda?
👍👎
fb2epub
Seret dan letakkan file Anda (maksimal 5 sekaligus)